4ab3a7a580
Translation: Jellyfin/Jellyfin Web Translate-URL: https://translate.jellyfin.org/projects/jellyfin/jellyfin-web/af/
502 lines
30 KiB
JSON
502 lines
30 KiB
JSON
{
|
|
"Auto": "Outo",
|
|
"AuthProviderHelp": "Kies 'n sekuriteitsverskaffer om hierdie gebruiker se wagvoor te bevestig.",
|
|
"Audio": "Klank",
|
|
"AspectRatio": "Aspek-verhouding",
|
|
"Ascending": "Boontoe",
|
|
"AsManyAsPossible": "So veel moontlik",
|
|
"Artists": "Kunstenare",
|
|
"Art": "Kuns",
|
|
"AroundTime": "Ongeveer",
|
|
"Anytime": "Enige tyd",
|
|
"AnyLanguage": "Enige Taal",
|
|
"AlwaysPlaySubtitlesHelp": "Subtitels wat ooreenstem met taal voorkeur sal gelaai work ongeag oudio taal.",
|
|
"AlwaysPlaySubtitles": "Speel Altyd",
|
|
"AllowedRemoteAddressesHelp": "Komma skeiding lys van IP adresse of IP/netmask toegange van netwerke wat toegelaat word vir afgeleë konneksies. As die leeg gelos sal enige afgeleë konneksies toegelaat word.",
|
|
"AllowRemoteAccessHelp": "As afgetik, alle afgeleë verbinding sal geblokkeer word.",
|
|
"AllowRemoteAccess": "Laat eksterne konneksies toe na hierdie lêerbediener.",
|
|
"AllowOnTheFlySubtitleExtractionHelp": "Ingebedde onderskrifte kan onttrek word uit videos en bedien word aan kliënte in eenvoudige teks om transkodeering van video te verminder. Op sekere stelsels kan dit langer vat en die terugspeel van video vertraag. Deaktiveer die opsie om ingebedde onderskrifte in video te heg tydens transkodering vir die gebruik van eie kliënt-toestelle.",
|
|
"AllowOnTheFlySubtitleExtraction": "Laat toe die onmiddellike ondertitel ekstraksie",
|
|
"AllowMediaConversionHelp": "Gee of weier toegang to die media omskepping funksie.",
|
|
"AllowMediaConversion": "Laat media omsitting toe",
|
|
"AllowHWTranscodingHelp": "Laat die insteller stroom toe om dadelik te transkodeer. Dit verlig transkodeering van bediener.",
|
|
"AllLibraries": "Alle biblioteke",
|
|
"AllLanguages": "Alle tale",
|
|
"AllEpisodes": "Alle episodes",
|
|
"AllComplexFormats": "Alle Ingewikkelde Formate (ASS, SSA, VOBSUB, PGS, SUB, IDX, ens.)",
|
|
"AllChannels": "Alle kanale",
|
|
"All": "Als",
|
|
"Alerts": "Waarskuwings",
|
|
"Albums": "Albums",
|
|
"AirDate": "Uitsaai datum",
|
|
"Aired": "Uitgesaai",
|
|
"AdditionalNotificationServices": "Blaai deur die inprop module katalogus deur om addisionele notifikasie dienste the installeer.",
|
|
"AddedOnValue": "{0} bygevoeg",
|
|
"AddToPlaylist": "Voeg by speellys",
|
|
"AddToPlayQueue": "Plaas in wagtou",
|
|
"AddToCollection": "Voeg by versameling",
|
|
"Add": "Voeg by",
|
|
"Actor": "Akteur",
|
|
"AccessRestrictedTryAgainLater": "Toegang is beperk. Probeer weer later .",
|
|
"Absolute": "Absoluut",
|
|
"AlbumArtist": "Album Kunstenaar",
|
|
"TabLatest": "Nuutste",
|
|
"TabDirectPlay": "Speel Direk",
|
|
"TabDashboard": "Paneelbord",
|
|
"TabContainers": "Houers",
|
|
"Collections": "Versamelings",
|
|
"UnsupportedPlayback": "Jellyfin kan nie inhoud wat beskerm word deur DRM ontsuifer nie, maar daar sal 'n poging aangwend word inelkgeval, insluitend beskermde titels. Sommige leêrs mag geheel en al swart verksyn weens enkripsie of ander on-ondersteunde funksies, byvoorbeeld interaktiewe titels.",
|
|
"OnApplicationStartup": "Op applikasie begin",
|
|
"EveryXHours": "Elke {0} ure",
|
|
"EveryHour": "Elke uur",
|
|
"EveryXMinutes": "Elke {0} minute",
|
|
"OnWakeFromSleep": "Op wakker word van slaap",
|
|
"WeeklyAt": "{0}s teen {1}",
|
|
"DailyAt": "Daagliks teen {0}",
|
|
"LastSeen": "Laas gekyk {0}",
|
|
"PersonRole": "soos {0}",
|
|
"ListPaging": "{0}-{1} van {2}",
|
|
"WriteAccessRequired": "Jellyfin benodig skryf toegang tot die leêr. Maak asseblief seker dat dit skryf toegang het en probeer weer.",
|
|
"PathNotFound": "Die pad kon nie gevind word nie. Maak asseblief seker dat die pad geldig is en probeer weer.",
|
|
"Yesterday": "Gister",
|
|
"Yes": "Ja",
|
|
"XmlTvSportsCategoriesHelp": "Programme met die kategorieë sal vertoon word as sport programme. Verdeel met veelvuldige '|'.",
|
|
"XmlTvPathHelp": "'n Pad tot 'n XMLTV lêer. Jellyfin sal die lêer lees en van tyd tot tyd soek vir opdaterings. Jy is verantwoordelik vir die maak en opdatering van die lêer.",
|
|
"XmlTvNewsCategoriesHelp": "Programme met die kategorieë sal vertoon word as nuus programme. Verdeel met veelvuldige '|'.",
|
|
"XmlTvMovieCategoriesHelp": "Programme met die kategorieë sal vertoon word as replprente. Verdeel met veelvuldige '|'.",
|
|
"XmlTvKidsCategoriesHelp": "Programme met die kategorieë sal vertoon word as programme vir kinders. Verdeel met veelvuldige '|'.",
|
|
"XmlDocumentAttributeListHelp": "Hierdie kenmerke word toegepas tot die wortel element van elke XML reaksie.",
|
|
"Writer": "Skrywer",
|
|
"WizardCompleted": "Dit is al wat ons benodig vir nou. Jellyfin het begin om inligting van jou media biblioteek te versamel. Kyk na van ons toeps, en klik dan <b>Finaliseer</b> om die <b>Paneelbord</b> te verkry.",
|
|
"Whitelist": "Witlys",
|
|
"WelcomeToProject": "Welkom tot Jellyfin!",
|
|
"Wednesday": "Woensdag",
|
|
"Watched": "Gekyk",
|
|
"ViewPlaybackInfo": "Beskou terugspeel inligting",
|
|
"ViewAlbum": "Beskou album",
|
|
"Vertical": "Vertikaal",
|
|
"ValueVideoCodec": "Video Kodek: {0}",
|
|
"ValueTimeLimitSingleHour": "Tyd limiet: 1 uur",
|
|
"ValueTimeLimitMultiHour": "Tyd limiet: {0} ure",
|
|
"ValueSpecialEpisodeName": "Spesiale - {0}",
|
|
"ValueSongCount": "{0} liedjies",
|
|
"ValueSeriesCount": "{0} reekse",
|
|
"ValueSeconds": "{0} sekondes",
|
|
"ValueOneSong": "1 liedjie",
|
|
"ValueOneSeries": "1 reeks",
|
|
"ValueOneMusicVideo": "1 musiek video",
|
|
"ValueOneMovie": "1 rolprent",
|
|
"ValueMusicVideoCount": "{0} musiek videos",
|
|
"ValueMovieCount": "{0} rolprente",
|
|
"ValueMinutes": "{0} minute",
|
|
"ValueDiscNumber": "Skyf {0}",
|
|
"ValueContainer": "Houers: {0}",
|
|
"ValueConditions": "Kondisies: {0}",
|
|
"ValueCodec": "Kodek: {0}",
|
|
"ValueAudioCodec": "Audio Kodec: {0}",
|
|
"ValueAlbumCount": "{0} albums",
|
|
"UserProfilesIntro": "Jellyfin verskaf ondersteuning vir gebruiker profiele met pas instellings vir vertoon, speel staat, en ouer-beheer.",
|
|
"UserAgentHelp": "Verskaf 'n pas gebruiker-agent HTTP opskrif.",
|
|
"Upload": "Oplaai",
|
|
"Up": "Op",
|
|
"Unplayed": "Ongespeel",
|
|
"Unmute": "Ontstom",
|
|
"HeaderUninstallPlugin": "Oninstalleer Plugin",
|
|
"UninstallPluginConfirmation": "Is jy seker jy wil voortgaan met die oninstallasie {0}?",
|
|
"Uniform": "Uniform",
|
|
"TvLibraryHelp": "Hersien die {0}TV benamings gids{1}.",
|
|
"Tuesday": "Dinsdag",
|
|
"Transcoding": "Trankodering",
|
|
"Trailers": "Voorprente",
|
|
"TrackCount": "{0} nommers",
|
|
"TitlePlayback": "Terugspeel",
|
|
"TitleHostingSettings": "Hosting Instellings",
|
|
"TitleHardwareAcceleration": "Hardeware Versnelling",
|
|
"Thursday": "Donderdag",
|
|
"Thumb": "Duim",
|
|
"ThisWizardWillGuideYou": "Hierdie gids sal jou deur die opstel proses help. Om te begin, kies asseblief jou taal van voorkeur.",
|
|
"TheseSettingsAffectSubtitlesOnThisDevice": "Hierdie instellings affekteer die sub-titels vie hierdie toestel",
|
|
"ThemeVideos": "Tema Videos",
|
|
"ThemeSongs": "Tema Liedjies",
|
|
"TellUsAboutYourself": "Vertel ons van jouself",
|
|
"TabUpcoming": "Komende",
|
|
"TabStreaming": "Stroom",
|
|
"TabServer": "Bediener",
|
|
"TabScheduledTasks": "Geskeduleerde Take",
|
|
"TabResponses": "Reaksies",
|
|
"TabProfiles": "Profiele",
|
|
"TabParentalControl": "Ouer Beheer",
|
|
"TabOther": "Ander",
|
|
"TabNotifications": "Kennisgewings",
|
|
"TabNfoSettings": "NFO Instellings",
|
|
"TabNetworking": "Netwerking",
|
|
"TabNetworks": "Netwerke",
|
|
"TabMusic": "Musiek",
|
|
"TabLogs": "Logs",
|
|
"Channels": "Kanale",
|
|
"ChannelNumber": "Kanaal nommer",
|
|
"ChannelNameOnly": "Slegs Kanaal {0}",
|
|
"ChannelAccessHelp": "Kies die kanale om met hierdie verbruiker te deel. Administrateurs sal alle kanale kan wysig met die metadata bestuurder.",
|
|
"ChangingMetadataImageSettingsNewContent": "Veranderinge tot metadate of kuns aflaai verstellings sal slegs van toepassing wees op nuwe inhoud wat in die versameling gevoeg word. Om veranderinge toe te pas op bestaande titels sal u titels se metadata individueel moet vervris.",
|
|
"Categories": "Kategorieë",
|
|
"CancelSeries": "Kanselleer reeks",
|
|
"CancelRecording": "Kanselleer opname",
|
|
"ButtonWebsite": "Webtuiste",
|
|
"ButtonUseQuickConnect": "Gebruik Vinnige Konneksie",
|
|
"ButtonUninstall": "Verwyder",
|
|
"ButtonTrailer": "Voorskou",
|
|
"ButtonTogglePlaylist": "Snitlys",
|
|
"ButtonSubmit": "Dien In",
|
|
"ButtonSplit": "Verdeel",
|
|
"ButtonStop": "Stop",
|
|
"ButtonStart": "Begin",
|
|
"ButtonSignOut": "Skakel Uit",
|
|
"ButtonSignIn": "Skakel In",
|
|
"ButtonShutdown": "Skakel Af",
|
|
"ButtonSend": "Stuur",
|
|
"ButtonSelectView": "Kies uitsig",
|
|
"ButtonScanAllLibraries": "Skandeer Alle Versamelings",
|
|
"ButtonRevoke": "Herroep",
|
|
"ButtonResume": "Hervat",
|
|
"ButtonResetEasyPassword": "Herstel maklike PIN kode",
|
|
"ButtonRename": "Herbenoem",
|
|
"ButtonRemove": "Verwyder",
|
|
"ButtonRefreshGuideData": "Vervris Gids Data",
|
|
"ButtonQuickStartGuide": "Vinnige Begin Gids",
|
|
"ButtonPreviousTrack": "Vorige Snit",
|
|
"ButtonPause": "Staak",
|
|
"ButtonParentalControl": "Ouerbeheer",
|
|
"ButtonOpen": "Maak Oop",
|
|
"ButtonOk": "Regso",
|
|
"ButtonNextTrack": "Volgende Snit",
|
|
"ButtonNetwork": "Netwerk",
|
|
"ButtonMore": "Meer",
|
|
"ButtonManualLogin": "Handmatige Inteken",
|
|
"ButtonLibraryAccess": "Versameling toegang",
|
|
"ButtonInfo": "Inligting",
|
|
"ButtonGotIt": "Het Dit So",
|
|
"ButtonFullscreen": "Volskerm",
|
|
"ButtonForgotPassword": "Vergete Wagwoord",
|
|
"ButtonEditOtherUserPreferences": "Wysig die verbruiker se profiel, foto en persoonlike voorkeure.",
|
|
"ButtonCancel": "Kanselleer",
|
|
"ButtonBack": "Terug",
|
|
"ButtonAudioTracks": "Klankbane",
|
|
"ButtonArrowRight": "Regs",
|
|
"ButtonArrowLeft": "Links",
|
|
"ButtonAddUser": "Voeg Verbruiker",
|
|
"ButtonAddScheduledTaskTrigger": "Voeg Sneller",
|
|
"ButtonAddMediaLibrary": "Voeg Media Versameling",
|
|
"ButtonAddImage": "Voeg Beeld",
|
|
"ButtonActivate": "Aktiveer",
|
|
"MessageBrowsePluginCatalog": "Blaai deur ons inprop-sagteware versameling om beskikbare inprop-sagteware te sien.",
|
|
"Browse": "Blaai Deur",
|
|
"BoxRear": "Boks (agterkant)",
|
|
"BoxSet": "Boksstel",
|
|
"Box": "Boks",
|
|
"Books": "Boeke",
|
|
"BookLibraryHelp": "Klank- en Skriftelike boeke word ondersteun. Hersien die {0} boek benamingsgids {1}.",
|
|
"Blacklist": "Swartlys",
|
|
"BirthPlaceValue": "Geboorteplek: {0}",
|
|
"BirthLocation": "Geboorteplek",
|
|
"BirthDateValue": "Gebore: {0}",
|
|
"Banner": "Banier",
|
|
"Backdrops": "Agtergronde",
|
|
"Backdrop": "Agtergrond",
|
|
"Authorize": "Magtig",
|
|
"AskAdminToCreateLibrary": "Vra 'n administrateur om 'n versameling te skep.",
|
|
"Artist": "Kunstenaar",
|
|
"AllowFfmpegThrottlingHelp": "Wanneer 'n transkodering of remux ver genoeg voor die huidige terugspeel posisie is, vertraag die proses sodat dit minder hulpbronne verbruik. Hierdie is meer gebruiklik wanneer daar nie gereeld gesoek word tydens die kyk van video nie. Skakel hierdie af as u terugspeel probleme ervaar.",
|
|
"AllowFfmpegThrottling": "Smoorklep Transkoderings",
|
|
"Album": "Album",
|
|
"HeaderAlbumArtists": "Album Kunstenaars",
|
|
"Genres": "Genres",
|
|
"Favorites": "Gunstellinge",
|
|
"ExtraLarge": "Ekstra Groot",
|
|
"ExitFullscreen": "Verlaat volskerm",
|
|
"EveryNDays": "Elke {0} dae",
|
|
"ErrorSavingTvProvider": "Daar was 'n fout met die berging van die TV-verskaffer. Maak asseblief seker dat dit beskikbaar is en probeer weer.",
|
|
"ErrorPleaseSelectLineup": "Kies asseblief 'n gids en probeer weer. As geen gids beskikbaar is nie, maak asseblief seker dat u verbruikersnaam, sleutelwoord en poskode korrek is.",
|
|
"ErrorStartHourGreaterThanEnd": "Eindetyd moet later wees as die begintyd.",
|
|
"ErrorGettingTvLineups": "Daar was 'n fout met die aflaai van die TV gids. Maak asseblief serker u inligting is korrek en probeer weer.",
|
|
"ErrorDeletingItem": "Daar was 'n fout met die uitveë van die item van die bediener af. Maak asseblief seker dat Jellyfin skryf-toegang het tot die media gidslêer en probeer weer.",
|
|
"ErrorAddingXmlTvFile": "Daar was 'n fout in die toegang tot die XMLTV lêer. Maak asseblief seker dat die lêer bestaan en probeer weer.",
|
|
"ErrorAddingTunerDevice": "Daar was 'n fout met die toevoeg van die inteken-toestel. Maak asb seker dat dit toeganklik is en probeer weer.",
|
|
"ErrorAddingMediaPathToVirtualFolder": "Daar was 'n fout in die toevoeg van die media bergingsplek. Maak asb seker dat die gemelde bergingsplek korrek is en dat Jellyfin toegang het tot daardie bergingsplek.",
|
|
"ErrorAddingListingsToSchedulesDirect": "Daar was 'n fout in die toevoeg van die lys tot u Schedules Direct rekening. Schedules Direct laat slegs 'n beperkde hoeveelheid lyste per rekening toe. U mag dit nodig vind om in te skakel op die Schedules Direct webtuiste om sekere lyste te verwyder van u rekening alvorens u kan voortgaan.",
|
|
"Episodes": "Episodes",
|
|
"Episode": "Episode",
|
|
"EndsAtValue": "Eindig om {0}",
|
|
"Ended": "Geëindig",
|
|
"EnableDetailsBannerHelp": "Wys 'n banier-beeld bo aan die item besonderhede blad.",
|
|
"EnableDetailsBanner": "Besonderhede Banier",
|
|
"EnableThemeVideosHelp": "Speel tema-videos in die agtergrond terwyl deur die versameling geblaai word.",
|
|
"EnableThemeSongsHelp": "Speel tema-liedjies in die agtergrond terwyl daur die versameling geblaai word.",
|
|
"EnableStreamLoopingHelp": "Aktiveer hierdie as die lewendige stroom net 'n paar sekondes data bevat en gereeld versoek moet word. Om hierdie te aktiveer wanneer dit nie nodig is nie kan probleme veroorsaak.",
|
|
"EnableStreamLooping": "Auto-lus lewendige strome",
|
|
"EnableQuickConnect": "Aktiveer vinnige-inskakel op hierdie bediener",
|
|
"EnablePhotosHelp": "Beelde sal opgetel en gewys word saam met ander media leêrs.",
|
|
"EnablePhotos": "Wys fotos",
|
|
"EnableNextVideoInfoOverlayHelp": "Aan die einde van 'n video, wys inligting oor die volgende video op die snitlys.",
|
|
"EnableNextVideoInfoOverlay": "Wys volgende video se inligting tydens terugspeel",
|
|
"EnableHardwareEncoding": "Aktiveer hardeware enkodering",
|
|
"EnableExternalVideoPlayersHelp": "'n Eksterne speler spyskaart sal gewys word wanneer video terugspeel begin.",
|
|
"EnableExternalVideoPlayers": "Eksterne videospelers",
|
|
"EnableDisplayMirroring": "Beeld weerspieëling",
|
|
"EnableDecodingColorDepth10Vp9": "Aktiveer 10-Bis hardeware dekodering vir VP9",
|
|
"EnableDecodingColorDepth10Hevc": "Aktiveer 10-Bis hardeware dekodering vir HEVC",
|
|
"EnableColorCodedBackgrounds": "Kleurgepasde agtergronde",
|
|
"EnableCinemaMode": "Teater verstelling",
|
|
"EnableBackdropsHelp": "Wys agtergronde in die agtergrond van sekere blaaie terwyl die versameling deurblaai word.",
|
|
"EnableAutoCast": "Stel as Standaard",
|
|
"EditSubtitles": "Wysig onderskrifte",
|
|
"EditMetadata": "Wysig metadata",
|
|
"EditImages": "Wysig beelde",
|
|
"Edit": "Wysig",
|
|
"EasyPasswordHelp": "U maklike PIN kode word gebruik vir aflyn toegang op ondersteunde kliënte en kan ook gebruik word vir maklike in-netwerk inskakeling.",
|
|
"DrmChannelsNotImported": "Kanale met DRM sal nie ingetrek word nie.",
|
|
"DownloadsValue": "{0} afgelaaide items",
|
|
"Download": "Laai af",
|
|
"Down": "Af",
|
|
"DoNotRecord": "Moet nie opneem nie",
|
|
"DisplayModeHelp": "Kies die uitleg-styl wat u wil hê vir die koppelvlak.",
|
|
"DisplayMissingEpisodesWithinSeasonsHelp": "Hierdie moet ook geaktiveer wees vir TV versamelings in die bediener verstellings.",
|
|
"DisplayMissingEpisodesWithinSeasons": "Wys vermisde episodes binne reekse",
|
|
"DisplayInOtherHomeScreenSections": "Wys in tuisskerm afdelings soos die nuutste media en hou aan kyk",
|
|
"DisplayInMyMedia": "Wys tuis skerm",
|
|
"Display": "Wys",
|
|
"Disconnect": "Ontkoppel",
|
|
"Disc": "Skyf",
|
|
"Directors": "Ressigeurs",
|
|
"Director": "Ressigeur",
|
|
"DirectStreaming": "Direkte stroming",
|
|
"DirectStreamHelp2": "Direkte stroming gebruik baie min verwerkings-krag met minimale verliese aan videogehalte.",
|
|
"DirectStreamHelp1": "Die media is versoenbaar met die toestel met betrekking tot resolusie en media tipe (H264, AC3, ens.), maar in 'n nie-versoenbare lêertipe (mkv, avi, wmv, ens.). Die video sal outomaties herverpak word alvorens dit na die toestel versend kan word.",
|
|
"DirectPlaying": "Direkte speling",
|
|
"DeviceAccessHelp": "Hierdie verwyder slegs na toestelle wat uniek geidentifiseer kan word en sal nie blaaier-toegang beperk nie. Die filter van verbruikers-toestelle se toegang sal hulel verhoed om nuwe toestelle te voeg totdat hulle hier goedgekeur word.",
|
|
"DetectingDevices": "Soek na toestelle",
|
|
"Desktop": "Werkskerm",
|
|
"Descending": "Afwaarts",
|
|
"DeleteUserConfirmation": "Is u seker dat u hierdie verbruiker wil verwyder?",
|
|
"DeleteUser": "Verwyder Verbruiker",
|
|
"DeleteMedia": "Verwyder media",
|
|
"DeleteImageConfirmation": "Is u seker dat u hierdie beeld wil verwyder?",
|
|
"DeleteImage": "Verwyder Beeld",
|
|
"DeleteDeviceConfirmation": "Is u seker dat u hierdie toestel wil verwyder? Dit sal weer verskyn die volgende keer wat 'n verbruiker daarmee inteken.",
|
|
"Delete": "Verwyder",
|
|
"DeinterlaceMethodHelp": "Kies die destrikkingsmetode om te gebruik wanneer sagteware verstrikte inhoud transkodeer. Wanneer hardeware-versnelling aangeskakel is en die nodige hardeware beskikbaar is, word die hardeware destrikker gebruik eerder as hierdie versnelling.",
|
|
"DefaultSubtitlesHelp": "Onderskrifte word gelaai gebasseer op die standaard en geforseerde verstellings in die ingeboude metadata. Taal-voorkeure word in ag geneem wanneer verskeie opsies beskikbaar is.",
|
|
"DefaultMetadataLangaugeDescription": "Hierdie is jou standaard-verstellings en kan gespesifiseer word op 'n per-versameling basis.",
|
|
"ErrorDefault": "Daar was 'n probleem met die verwerking van die versoek. Probeer asseblief later weer.",
|
|
"Default": "Oorspronklik",
|
|
"DeathDateValue": "Oorlede: {0}",
|
|
"DatePlayed": "Datum gespeel",
|
|
"DateAdded": "Datum toegevoeg",
|
|
"Data": "Data",
|
|
"CustomDlnaProfilesHelp": "Skep 'n persoonlike profiel om 'n nuwe toestel te teiekn of om die stelsel-profiel to oorheers.",
|
|
"CriticRating": "Filkritiek gradering",
|
|
"CopyStreamURLSuccess": "URL suksesvol gekopieër.",
|
|
"CopyStreamURL": "Kopieër Stroom URL",
|
|
"Continuing": "Voortsettend",
|
|
"ContinueWatching": "Kyk voort",
|
|
"Connect": "Konnekteer",
|
|
"ConfirmEndPlayerSession": "Wil u Jellyfin afskakel op {0}?",
|
|
"ConfirmDeletion": "Bevestig Uitvee",
|
|
"ConfirmDeleteItems": "As u hierdie items uitvee sal dit beide die lêers op u stelsel en die inhoud in die media versameling uitvee. Is u seker u wil voortgaan?",
|
|
"ConfirmDeleteItem": "As u hierdie item uitvee sal dit beide die lêer op u stelsel en die inhoud in die media versameling uitvee. Is u seker u wil voortgaan?",
|
|
"ConfirmDeleteImage": "Verwyder beeld?",
|
|
"ConfigureDateAdded": "Bepaal hoe datum gelaai gebruik word in die paneelbord onder versameling-instellings",
|
|
"Composer": "Komponis",
|
|
"CommunityRating": "Gemeenskapgradering",
|
|
"ColorTransfer": "Kleur oordrag",
|
|
"ColorSpace": "Kleurruimte",
|
|
"ClientSettings": "Kliënt Verstellings",
|
|
"CinemaModeConfigurationHelp": "Die teater-verstelling bring die teater ervaring reguit na jou sitkamer toe met die vermoë om voorprente en u eie inleidings voor die film te speel.",
|
|
"ButtonSelectDirectory": "Kies Lêergids",
|
|
"ButtonChangeServer": "Verander Lêerbediener",
|
|
"ButtonAddServer": "Voeg Lêerbediener",
|
|
"BurnSubtitlesHelp": "Bepaal of die lêerbediener onderskrifte moet inbrand wanneer videos getranskodeer word. Om dit nie te doen nie sal uitvoering verbeter. Kies Brand Outomaties om beeld-gebasseerde formate (VOBSUB, PGS, SUB, IDX, ens.) en sekere ASS of SSA onderskrifte in te brand.",
|
|
"ShowYear": "Wys jaar",
|
|
"ShowTitle": "Wys titel",
|
|
"Raised": "Gelig",
|
|
"OptionResElement": "res element",
|
|
"DropShadow": "Valskadu",
|
|
"Sync": "Sinkroniseer",
|
|
"Songs": "Liedjies",
|
|
"Shows": "Televisie Reekse",
|
|
"Playlists": "Snitlyste",
|
|
"Photos": "Fotos",
|
|
"Movies": "Flieks",
|
|
"HeaderContinueWatching": "Kyk Verder",
|
|
"Extras": "Ekstras",
|
|
"ExtractChapterImagesHelp": "Die onttrekking van hoofstuk-beelde sal kliënte toelaat om grafiese hoofstuk-keuse spyskaart-opsies te hê. Die proses kan stadig wees, baie hulpron intensief wees en etlike gigagreupe se spasie benodig. Dit hardloop wanner die videos ontdek word asook as 'n nagtelike geskeduleerde taak. Die skedule kan verstel word in die geskeduleerde take area. Dit word nie aanbeveel om die taak tydens piek-verbruik ure te hardloop nie.",
|
|
"Folders": "Lêergidse",
|
|
"FFmpegSavePathNotFound": "Ons kry nie FFmpeg op die bergingsplek wat u ingesleutel het nie. FFprobe word ook bendoig en moet in die selfde gidslêer bestaan. Hierdie komponente is normaalweg saam gebondel ten tye van aflaai. Maak asseblief seker dat die bergingsplek korrek is en probeer weer.",
|
|
"Favorite": "Gunstelling",
|
|
"FastForward": "Vinnig-vorentoe",
|
|
"Features": "Funksies",
|
|
"FetchingData": "Soek addisionele data",
|
|
"File": "Lêer",
|
|
"FileNotFound": "Lêer nie gevind.",
|
|
"FileReadCancelled": "Die lees van die lêer is gekanselleer.",
|
|
"FileReadError": "A fout het voorgekom tydens die lees van die lêer.",
|
|
"Filters": "Filters",
|
|
"FormatValue": "Formaat: {0}",
|
|
"Fullscreen": "Volskerm",
|
|
"Friday": "Vrydag",
|
|
"Genre": "Genre",
|
|
"General": "Algemeen",
|
|
"Other": "Ander",
|
|
"GroupBySeries": "Groepeer volgens reeks",
|
|
"GroupVersions": "Groepeer weergawes",
|
|
"Guide": "Gids",
|
|
"GuestStar": "Gaskunstenaar",
|
|
"GuideProviderLogin": "Skakel In",
|
|
"HeaderSelectMetadataPath": "Kies Metadata Lêerpad",
|
|
"HeaderSelectCertificatePath": "Kies Sertifikaat Lêerpad",
|
|
"HeaderSecondsValue": "{0} Sekondes",
|
|
"HeaderSeasons": "Reekse",
|
|
"HeaderScenes": "Tonele",
|
|
"HeaderRunningTasks": "Aktiewe Take",
|
|
"HeaderRevisionHistory": "Terugvoer Geskiedenis",
|
|
"HeaderResponseProfileHelp": "Terugvoer profiele verleen 'n metode om spesiale inligting te kies wat aan die teostel gestuur word wanneer spesifieke media-tipes gespeel word.",
|
|
"HeaderResponseProfile": "Terugvoer Profiel",
|
|
"HeaderRemoveMediaLocation": "Verwyder Media Lokasie",
|
|
"HeaderRemoveMediaFolder": "Verwyder Media Gidslêer",
|
|
"HeaderRemoteControl": "Afstandbeheer",
|
|
"HeaderRemoteAccessSettings": "Eksterne Toegang Verstellings",
|
|
"HeaderRecordingPostProcessing": "Opname Naverwerking",
|
|
"HeaderRecordingOptions": "Opname Opsies",
|
|
"HeaderRecentlyPlayed": "Onlangs Gespeel",
|
|
"HeaderProfileServerSettingsHelp": "Hierdie waardes beheer hoe die bediener homself aan kliënte voorstel.",
|
|
"HeaderProfileInformation": "Profiel Inligting",
|
|
"HeaderPreferredMetadataLanguage": "Voorkeur Metadata Taal",
|
|
"HeaderPluginInstallation": "Inprop-toepassing Installasie",
|
|
"HeaderPleaseSignIn": "Skakel asseblief in",
|
|
"HeaderPlaybackError": "Terugspeel Fout",
|
|
"HeaderPlayback": "Media Terugspeel",
|
|
"HeaderPlayOn": "Speel Aan",
|
|
"HeaderPlayAll": "Speel Alles",
|
|
"HeaderPinCodeReset": "Herstel PIN Kode",
|
|
"HeaderPhotoAlbums": "Foto Albums",
|
|
"HeaderPaths": "Lêerpaaie",
|
|
"HeaderPasswordReset": "Herstel Wagwoord",
|
|
"HeaderPassword": "Wagwoord",
|
|
"HeaderParentalRatings": "Ouer Beperkings",
|
|
"HeaderOtherItems": "Ander Items",
|
|
"HeaderOnNow": "Nou Aan",
|
|
"HeaderNextVideoPlayingInValue": "Volgende Video Begin Speel in {0}",
|
|
"HeaderNextEpisodePlayingInValue": "Volgende Epsiode Begin Speel in {0}",
|
|
"HeaderNewDevices": "Nuwe Toestelle",
|
|
"HeaderNewApiKey": "Nuwe API Sleutel",
|
|
"HeaderNavigation": "Navigasie",
|
|
"HeaderMyMediaSmall": "My Media (klein)",
|
|
"HeaderMyMedia": "My Media",
|
|
"HeaderMyDevice": "My Toestel",
|
|
"HeaderMusicQuality": "Musiek Gehalte",
|
|
"HeaderMoreLikeThis": "Meer Soos Hierdie",
|
|
"HeaderMetadataSettings": "Metadata Verstellings",
|
|
"HeaderMediaFolders": "Media Gidslêers",
|
|
"HeaderMedia": "Media",
|
|
"HeaderLoginFailure": "Aansluit Fout",
|
|
"HeaderLiveTvTunerSetup": "Lewendige TV Inskakelaar Konfigurasie",
|
|
"HeaderLibrarySettings": "Versameling Verstellings",
|
|
"HeaderLibraryOrder": "Versameling Volgorde",
|
|
"HeaderLibraryFolders": "Versameling Gidslêers",
|
|
"HeaderLibraryAccess": "Versameling Toegang",
|
|
"HeaderLibraries": "Versamelings",
|
|
"HeaderLatestRecordings": "Nuutste Opnames",
|
|
"HeaderLatestMusic": "Nuutste Musiek",
|
|
"HeaderLatestMovies": "Nuutste Flieks",
|
|
"HeaderLatestMedia": "Nuutste Media",
|
|
"HeaderLatestEpisodes": "Nuutste Episodes",
|
|
"HeaderKodiMetadataHelp": "Om NFO metadata te aktiveer of deaktiveer, verander 'n versameling en spoor die metadata-berger afdeling.",
|
|
"HeaderKeepSeries": "Hou Reeks",
|
|
"HeaderKeepRecording": "Hou aan Opneem",
|
|
"HeaderInstantMix": "Onmiddelike Mengsel",
|
|
"HeaderInstall": "Installeer",
|
|
"HeaderImageSettings": "Beeld Verstellinge",
|
|
"HeaderImageOptions": "Beel Opsies",
|
|
"HeaderIdentifyItemHelp": "Sleutel een of meer soek kriteria in. Verwyder kriteris om soek-resultate te vermeerder.",
|
|
"HeaderIdentificationHeader": "Identifikasie Kopstukke",
|
|
"HeaderIdentificationCriteriaHelp": "Sleutel minstens een identifikasie kriterium in.",
|
|
"HeaderIdentification": "Identifikasie",
|
|
"HeaderHttpsSettings": "HTTPS Verstellinge",
|
|
"HeaderHttpHeaders": "HTTP Kopstukke",
|
|
"HeaderGuideProviders": "TV Gids Data Verskaffers",
|
|
"HeaderFrequentlyPlayed": "Gereeld Gespeel",
|
|
"HeaderForKids": "Vir Kinders",
|
|
"HeaderFetcherSettings": "Soeker Verstellings",
|
|
"HeaderFetchImages": "Soek Beelde:",
|
|
"HeaderFeatureAccess": "Funksie Toegang",
|
|
"HeaderExternalIds": "Eksterne IDs:",
|
|
"HeaderError": "Fout",
|
|
"HeaderEnabledFieldsHelp": "Ontkies 'n veld om dit te sluit en te verhoed dat die veld se data verander kan word.",
|
|
"HeaderEnabledFields": "Geaktiveerde Velde",
|
|
"HeaderEditImages": "Wysig Beelde",
|
|
"HeaderEasyPinCode": "Maklike PIN Kode",
|
|
"HeaderDVR": "DVO",
|
|
"HeaderDownloadSync": "Laai af en Synkroniseer",
|
|
"HeaderDirectPlayProfileHelp": "Voeg direkte speel profile om aan te dui watter formate die toestelle natuurlik kan hanteer.",
|
|
"HeaderDirectPlayProfile": "Direkte Speel Profiel",
|
|
"HeaderDevices": "Toestelle",
|
|
"HeaderDeviceAccess": "Toestel Toegang",
|
|
"HeaderDeveloperInfo": "Ontwikkelaar Inligting",
|
|
"HeaderDetectMyDevices": "Tel My Toestelle Op",
|
|
"HeaderDeleteTaskTrigger": "Verwyder Taak Sneller",
|
|
"HeaderDeleteProvider": "Verwyder Verskaffer",
|
|
"HeaderDeleteItems": "Verwyder Items",
|
|
"HeaderDeleteItem": "Verwyder Item",
|
|
"HeaderDeleteDevice": "Verwyder Toestel",
|
|
"HeaderDefaultRecordingSettings": "Standaard Opname Verstellings",
|
|
"HeaderDateIssued": "Datum Uitgereik",
|
|
"HeaderCustomDlnaProfiles": "Eie Profile",
|
|
"HeaderContinueListening": "Hou Aan Luister",
|
|
"HeaderContainerProfileHelp": "Houer profiele dui die beperkinge van enige toestelle aan wanneer spesifieke formate gespeel word. Indien 'n beperking van toepassing is sal die media getranskodeer word, selfs as die formaat gestel is vir direkte spel.",
|
|
"HeaderContainerProfile": "Houer Profiel",
|
|
"HeaderConnectionFailure": "Konneksie Fout",
|
|
"HeaderConnectToServer": "Konnekteer aan Bediener",
|
|
"HeaderConfirmRevokeApiKey": "Herroep API Sleutel",
|
|
"HeaderConfirmProfileDeletion": "Bevestig Profiel Verwydering",
|
|
"HeaderConfirmPluginInstallation": "Bevestig Inprop-Toepassing Installasie",
|
|
"HeaderConfigureRemoteAccess": "Stel Eksterne Toegang Op",
|
|
"HeaderCodecProfileHelp": "Codec profiele dui die beperkinge van 'n toestel aan wanneer spesifieke codecs gespeel word. As 'n beperking van toepassing is sal die media getranskodeer word, selfs al is die codec verstel vir direkte spel.",
|
|
"HeaderCodecProfile": "Codec Profiel",
|
|
"HeaderChapterImages": "Hoofstuk Beelde",
|
|
"HeaderChannelAccess": "Kanaal Toegang",
|
|
"HeaderCastAndCrew": "Rolverdeling en Bemanning",
|
|
"HeaderCancelSeries": "Kanselleer Reeks",
|
|
"HeaderCancelRecording": "Kanselleer Opname",
|
|
"HeaderBranding": "Handelsmerk",
|
|
"HeaderBlockItemsWithNoRating": "Blok items met geen of onherkenbare beperkingsinligting:",
|
|
"HeaderAudioSettings": "Klank Verstellings",
|
|
"HeaderAudioBooks": "Klankboeke",
|
|
"HeaderAppearsOn": "Verskyn Op",
|
|
"HeaderApp": "Toep",
|
|
"ApiKeysCaption": "Lys aktiewe API sleutels",
|
|
"HeaderApiKeysHelp": "Eksterne toepassings word vereis om 'n API sleutel te hê om te kommunikeer met die bediener. Sleutels word utigereik deur in te sluit in die normale verbruikers rekening of deur self 'n sleutel toe te staan aan die toepassing.",
|
|
"HeaderApiKeys": "API Sleutels",
|
|
"HeaderApiKey": "API Sleutel",
|
|
"HeaderAllowMediaDeletionFrom": "Laat Media Verwydering Toe Van",
|
|
"HeaderAlert": "Waarskuwing",
|
|
"HeaderAdmin": "Admin",
|
|
"HeaderAdditionalParts": "Addisionele Dele",
|
|
"HeaderAddUpdateImage": "Voeg/Dateer Beeld Op",
|
|
"HeaderAddToPlaylist": "Voeg tot Snitlys",
|
|
"HeaderAddToCollection": "Voeg by Versameling",
|
|
"HeaderActivity": "Aktiwiteit",
|
|
"HeaderActiveRecordings": "Aktiewe Opnames",
|
|
"HeaderActiveDevices": "Aktiewe Toestelle",
|
|
"HeaderAccessScheduleHelp": "Skep 'n toegangskedule om toegang te beperk tydens sekere tydgleuwe.",
|
|
"HeaderAccessSchedule": "Toegangsskedule",
|
|
"HardwareAccelerationWarning": "Die aktivering van hardeware versnelling mag stabiliteit belemmer in sekere omgewings. Verseker dat u bedryfstelsel en video drywers ten volle op datum is. As u probleme ervaar in die terugspeel van video nadat hierdie geaktiveer is sal u die verstelling terug moet stel na Geen.",
|
|
"HDPrograms": "HD programme",
|
|
"EncoderPresetHelp": "Kies 'n vinniger waarde om optrede te verbeter, of 'n stadiger waarde om gehalte te verbeter.",
|
|
"H264CrfHelp": "Die Konstante Tempo Faktor (KTF) is die standaard kwaliteit verstelling vir die x264 enkodeerder. Jy kan die waardes stel tussen 0 en 51, waar laer waardes beter gehalte lewer (ten koste van hoër lêer-groottes). Sinvolle waardes is tussen 18 en 28. Die standaard vir x264 is 23, gebruik dit dus as 'n beginpunt.",
|
|
"GuideProviderSelectListings": "Kies Gids",
|
|
"HeaderSelectMetadataPathHelp": "Soek of sleutel lêerpad in wat u vir metadata wil gebruik. Die gidslêer moet skryfbaar wees.",
|
|
"HeaderSelectPath": "Kies Lêerpad",
|
|
"HeaderSelectTranscodingPath": "Kies Transkodering Tydelike Lêerpad",
|
|
"HeaderSelectServerCachePathHelp": "Soek of sleutel die lêerpad in om te gebruik vir bediener kasgeheue. Die gidslêer moet skryfbaar wees.",
|
|
"HeaderSelectServerCachePath": "Kies Bediener Kasgeheue Lêerpad"
|
|
}
|